2 bedrooms house of 1665.11 m² - Cozy living space2 bedrooms house of 1665.11 m² - Cozy living space
2 bedrooms house of 1665.11 m² - Stylish comfort2 bedrooms house of 1665.11 m² - Stylish comfort
2 bedrooms house of 1665.11 m² - Your new rental home2 bedrooms house of 1665.11 m² - Your new rental home
2 bedrooms house of 1665.11 m² - Excellent rental offer2 bedrooms house of 1665.11 m² - Excellent rental offer
2 bedrooms house of 1665.11 m² - Well-planned2 bedrooms house of 1665.11 m² - Well-planned
2 bedrooms house of 1665.11 m² - Bright interior2 bedrooms house of 1665.11 m² - Bright interior

2 rooms house of 1665m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Monthly rate

9950R

Rental PeriodUnlimited
Available fromASAP

Landlord

Approved by findallrentals.com

Last active: 19 days ago

2 Bedroom House in Kleinfontein

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom bly in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige woning wat geleë is in die baie gesogte Troupandlaan in Kleinfontein bied die volgende: asemrowende uitsig, 2-slaapkamers, 1.5 badkamers, 2 X leefareas, ''n pragtige tuin met 1 X 5,000 liter water tenk, ''n sonkrag-batterystelsel (5KVA) en 1 X motorhuis. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. MEER INFORMASIE OOR AANDELEBLOKSKEMAS (WIKIPEDIA) Wat is n Aandeleblokskema? ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Geskiedenis: Aandeleblokskemas is in die 1970s en 1980s ontwikkel en is gereguleer met die Wet op die Beheer van Aandeleblokskemas, wet 59 van 1980. Die doel is om die ontwikkeling van gedeelde eiendom te vergemaklik, aangesien die ontwikkeling van gedeelde eiendom in ''n deeltitelskema moeiliker was. Voordele van ''n aandeleblokskema: Aandeleblokskemas word veral gebruik om die eienaarskap van woonstelle in woonstelblokke te reël. Soms word aandeleblokskemas ook gebruik om die eienaarskap van landgoedere, privaat dorpe of sekuriteitskomplekse te reël. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Kom kuier gerus vir ons in Kleinfontein!

Any concerns about this listing? to our team.

Details about this property

Property type

house

Rooms

2

Size

1665 m²

Price

9,950 R

Rental period

Unlimited

Available from

ASAP

Pets allowed

No

Parking

Yes

Price per m²

6 R

Loading map

Related listing in Benoni

3 bedrooms house of 1346.92 m² - Cozy living space
3 bedrooms house of 1346.92 m² - Stylish comfort
3 bedrooms house of 1346.92 m² - Your new rental home
3 bedrooms house of 1346.92 m² - Excellent rental offer
3 bedrooms house of 1346.92 m² - Well-planned

3 rooms house of 1347m²

3 Cadac Crescent, Benoni, South Africa

8,000 R / month

2 bedrooms house of 1366.49 m² - Cozy living space
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Stylish comfort
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Your new rental home
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Excellent rental offer
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Well-planned
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Bright interior
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Efficient space
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Clever design
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Ready for rent
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Airy feel
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Cozy living space
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Stylish comfort
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Your new rental home
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Excellent rental offer
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Well-planned
2 bedrooms house of 1366.49 m² - Bright interior

2 rooms house of 1366m²

Lakeside Mall Benoni North, Tom Jones Street, Kleinfontein Lake, Benoni, 1500, South Africa

8,150 R / month

2 bedrooms house of 86.0 m² - Cozy living space
2 bedrooms house of 86.0 m² - Stylish comfort
2 bedrooms house of 86.0 m² - Your new rental home
2 bedrooms house of 86.0 m² - Excellent rental offer
2 bedrooms house of 86.0 m² - Well-planned
2 bedrooms house of 86.0 m² - Bright interior
2 bedrooms house of 86.0 m² - Efficient space
2 bedrooms house of 86.0 m² - Clever design
2 bedrooms house of 86.0 m² - Ready for rent
2 bedrooms house of 86.0 m² - Airy feel
2 bedrooms house of 86.0 m² - Cozy living space
2 bedrooms house of 86.0 m² - Stylish comfort
2 bedrooms house of 86.0 m² - Your new rental home
2 bedrooms house of 86.0 m² - Excellent rental offer
2 bedrooms house of 86.0 m² - Well-planned
2 bedrooms house of 86.0 m² - Bright interior
2 bedrooms house of 86.0 m² - Efficient space

2 rooms house of 86m²

Benoni, Ekurhuleni Metropolitan Municipality, South Africa

8,200 R / month

Popular rental choices