2 rooms house of 1490m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

9,000 R / month

Rental period: Unlimited
Available from: ASAP

2 Bedroom House in Kleinfontein

Kleinfontein Afrikaner Kultuurdorp... 2-Slaapkamer, 2-Badkamer Te Huur vir slegs R10,250 pm. Is jy moeg vir die besige lewe in die Stad? Kom koop in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Hierdie eiendom bied die volgende: 2 Slaapkamers, 2 badkamers, 1 Waskamer, Gesellige Stoep en 1 Toesluit Motorhuis. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Kleuterskool en Na-skoolsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyfreg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Skakel Feel-at-Home Eiendomme vir meer informasie.

Property type

house

Rooms

2

Size

1490 m²

Price

9,000 R

Rental period

Unlimited

Map

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Loading map

Landlord

Verified by Findallrentals

Last active: 24 minutes ago

Popular rental choices