Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, South Africa
17,500 R / month
Hierdie gesinshuis is modern en ruim. Lieflike kombuis om etes voor te berei. Aparte opwas is 'n bonus. Die aparte binne braai area maak dit gemaklik om te onthaal. Trappe binne die huis vat jou na die ruim hoofslaapkamer met en-suite badkamer Lieflike tuin met braai areas. Dubbel garage wat inloop in 'n klein woonstel. Water word gelees en vir die huurder se rekening Koop krag Sanitasie en vullis verwydering vir huurder se rekening
Property type
house
Rooms
3
Size
1280 m²
Price
17,500 R
Rental period
Unlimited
Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, South Africa
Loading map
Verified by Findallrentals
Last active: 1 day ago
Related listing in Bloemfontein