2 rooms house of 1234m² in Benoni

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

9,950 R / month

Rental period: Unlimited
Available from: ASAP

2 Bedroom House in Kleinfontein

Is jy moeg vir die lewe in die Stad Kom bly in Kleinfontein wat gele is net buite Pretoria-Oos en geniet n gesonde leefstyl in n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is gele bo-op die Magaliesberg met ''n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige woning wat gele is in die baie gesogte Troupandlaan in Kleinfontein bied die volgende: asemrowende uitsig, 2-slaapkamers, 1.5 badkamers, 2 X leefareas, ''n pragtige tuin met 1 X 5,000 liter water tenk, ''n sonkrag-batterystelsel 5KVA en 1 X motorhuis. Kleinfontein is ''n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word n Aandeleblokskema beskryf soos volg: ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. MEER INFORMASIE OOR AANDELEBLOKSKEMAS WIKIPEDIA Wat is n Aandeleblokskema ''n Aandeleblokskema is ''n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In ''n aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl ''n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op ''n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele. Geskiedenis: Aandeleblokskemas is in die 1970s en 1980s ontwikkel en is gereguleer met die Wet op die Beheer van Aandeleblokskemas, wet 59 van 1980. Die doel is om die ontwikkeling van gedeelde eiendom te vergemaklik, aangesien die ontwikkeling van gedeelde eiendom in ''n deeltitelskema moeiliker was. Voordele van ''n aandeleblokskema: Aandeleblokskemas word veral gebruik om die eienaarskap van woonstelle in woonstelblokke te rel. Soms word aandeleblokskemas ook gebruik om die eienaarskap van landgoedere, privaat dorpe of sekuriteitskomplekse te rel. Alle voornemende Kopers is onderhewig aan n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is gele op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te h wat benut kan word bv water, son en wind. Kom kuier gerus vir ons in Kleinfontein!

Property type

house

Rooms

2

Size

1234 m²

Price

9,950 R

Rental period

Unlimited

Map

3 Pioneer Drive, Benoni, South Africa

Loading map

Popular rental choices