Example imageExample image
Example image

4 rooms house of 120m² in Siyancuma Local Municipality

South Africa

Monthly rate

24500R

Rental PeriodUnlimited
Available fromASAP

Landlord

Approved by findallrentals.com

Last active: 22 days ago

4 bedroom house to rent in Kleinfontein Ah

Is jy moeg vir die lewe in die Stad? Kom bly in Kleinfontein wat geleë is net buite Pretoria-Oos en geniet ‘n gesonde leefstyl in ‘n landelike atmosfeer terwyl jy steeds naby genoeg is aan alle geriewe byvoorbeeld Hospitale, Winkelsentrums, Skole ens. Kleinfontein is geleë bo-op die Magaliesberg met 'n panoramiese uitsig na die Bronberge. Hierdie pragtige woning wat geleë is in die baie gesogte Wildpark in Kleinfontein bied die volgende: 4-slaapkamers, 3 X badkamers, 2 X leefareas, 2 X kuierstoepe, ingeboude braai asook 'n onthaal-area buite met 'n ingerigte braai, "Dover" stoof vir lekker warm wintersaande, netjiese kombuis met 'n ingeboude spens, 'n pragtige tuin met 2 X 5,000 liter water tenks, 'n sonkrag-batterystelsel (5KVA) en 2 X motorhuise. Kleinfontein is 'n eksklusiewe, Afrikaner Kultuurdorp en bied die volgende: ‘n Wildpark, Tennisbaan, Rugbyveld, Winkelsentrum, Sorgsentrum en Natuurlike Damme. Eiendom in Kleinfontein is te koop in die vorm van ‘n Aandeleblokskema. Volgens Wikipedia word ‘n Aandeleblokskema beskryf soos volg: “'n Aandeleblokskema is 'n vorm van eiendomsbesit in Suid-Afrika. In 'n Aandeleblokskema het eienaars sekere gebruikersregte op bepaalde blokke van eiendom in hul besit, terwyl 'n aandeleblokmaatskappy die hele eiendom besit. Die eienaars is aandeelhouers van hierdie aandeleblokmaatskappy en die gebruikersregte op 'n bepaalde deel van die eiendom is verskans in hul aandele.” Alle voornemende Kopers is onderhewig aan ‘n Verblyf reg-keuringsproses. Besoek gerus Kleinfontein se webwerf vir meer informasie. Kleinfontein is geleë op die Magaliesbergreeks, ongeveer 26 km Suid-Oos van Pretoria (naby Boschkop, Donkerhoek en Rayton) op die Historiese Terrein. Kleinfontein is gelukkig om baie natuurlike hulpbronne te hê wat benut kan word bv water, son en wind. Kom kuier gerus vir ons in Kleinfontein!

Any concerns about this listing? to our team.

Property type

house

Rooms

4

Size

120 m²

Price

24,500 R

Rental period

Unlimited

Available from

ASAP

Pets allowed

Yes

Price per m²

204 R

Loading map

Related listing in Siyancuma Local Municipality

3 bedrooms house of 304.0 m² - Cozy living space
3 bedrooms house of 304.0 m² - Stylish comfort
3 bedrooms house of 304.0 m² - Your new rental home
3 bedrooms house of 304.0 m² - Excellent rental offer
3 bedrooms house of 304.0 m² - Well-planned
3 bedrooms house of 304.0 m² - Bright interior
3 bedrooms house of 304.0 m² - Efficient space
3 bedrooms house of 304.0 m² - Clever design
3 bedrooms house of 304.0 m² - Ready for rent
3 bedrooms house of 304.0 m² - Airy feel
3 bedrooms house of 304.0 m² - Cozy living space
3 bedrooms house of 304.0 m² - Stylish comfort
3 bedrooms house of 304.0 m² - Your new rental home
3 bedrooms house of 304.0 m² - Excellent rental offer
3 bedrooms house of 304.0 m² - Well-planned
3 bedrooms house of 304.0 m² - Bright interior

3 rooms house of 304m²

South Africa

20,000 R / month

4 rooms house of 485m²

South Africa

20,000 R / month

3 rooms house of 202m²

South Africa

20,000 R / month

Popular rental choices