Listed yesterday
Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, South Africa
R16,000 / month
Date: Droomhuis vir die groter gesin Veilige plaaslewe net 5 km vanaf Makro. Pragtige 5-slaapkamer huis met 3 volledige en-suite badkamers en 1 aparte badkamer met stort. Drie van die kamers het lugversorgers. Pragtige opgegradeerde kombuis met 'n gasstoof en aparte elektriese oond. Daar is ook 'n aparte opwas- en waskamer.Hierdie huis het baie ingeboude kaste. Die sitkamerarea is onder 'n toegeboude lapa met ingeboude braai. Daar is ook 'n buitebraai-area. 'n Buitestoorkamer is 'n bonus. Dubbelmotorhuis met 'n dubbelafdak vir twee ekstra voertuie.Hierdie huis het 'n baie groot, privaat tuin wat troeteldiervriendelik is (met goedkeuring van eienaar)Daar is ook 'n gemeenskaplike swembadarea met sy eie braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat daar ook 5 ander huise/huurders op die perseel is. Elke huis is privaat en het sy eie veilige tuin.Koopkrag en water word gelees.
Date: Droomhuis vir die groter gesin Veilige plaaslewe net 5 km vanaf Makro. Pragtige 5-slaapkamer huis met 3 volledige en-suite badkamers en 1 aparte badkamer met stort. Drie van die kamers het lugversorgers. Pragtige opgegradeerde kombuis met 'n gasstoof en aparte elektriese oond. Daar is ook 'n aparte opwas- en waskamer.Hierdie huis het baie ingeboude kaste. Die sitkamerarea is onder 'n toegeboude lapa met ingeboude braai. Daar is ook 'n buitebraai-area.
'n Buitestoorkamer is 'n bonus. Dubbelmotorhuis met 'n dubbelafdak vir twee ekstra voertuie.Hierdie huis het 'n baie groot, privaat tuin wat troeteldiervriendelik is (met goedkeuring van eienaar)Daar is ook 'n gemeenskaplike swembadarea met sy eie braaigeriewe. Neem asseblief kennis dat daar ook 5 ander huise/huurders op die perseel is. Elke huis is privaat en het sy eie veilige tuin.Koopkrag en water word gelees.
Property type
house
Rooms
5
Size
5511 m²
Price
R16,000
Rental period
Unlimited
Available from
ASAP
Price per m²
R3
The listing is located at Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, South Africa
Loading map
Related listing in Bloemfontein