817 Petrus Street, Pretoria, South Africa
10,700 R / month
Neem kennis dat Sunrise View ''n aftree-oord is vir mense ouer as 50 jaar en verkieslik jonger as 75. Deesdae is daar nie baie huurplekkies wat in Sunrise View in die mark kom nie. U sal moet gou speel. Sunrise View Aftree-oord is baie bekend in die suid-ooste van Pretoria. Dit is naby aan uitstekende landgoedere soos Clearwater Flyfishing Estate, Stone Village, Pheasant Hill, en ander. Baie van die inwoners se kinders bly in hierdie omgewing. Dit is naby ''n aantal winkelsentrums, kerke en ander belangrike fasiliteite. Die huis bied twee slaapkamers, een motorhuis, toegemaakte stoep met ''n uitsig, kombuis en ''n mooi tuin. Naby aan die gemeenskapsentrum. Die oord het ''n klinieksuster, sosiale werker, voetesorg, haarkapper en baie aktiwiteite in die sentrum. Geen etes of verswakte sorg nie. Voornemende huurders moet ''n mediese ondersoek slaag. Baie oop ruimtes en wye strate gee die geleentheid vir inwoners om in veiligheid te gaan stap. 24-uur sekuriteit met voetpatrollies saans verseker dat elkeen rustig kan slaap. Skakel Arte se eiendomskonsultant vandag nog.
Property type
house
Rooms
2
Size
293 m²
Price
10,700 R
Rental period
Unlimited
817 Petrus Street, Pretoria, South Africa
Loading map
Related listing in Pretoria