Pretoria, South Africa
6,300 R / month
Die woonstel is die hoofgedeelte van 'n huis, leefruimte heeltemaal apart, soos 'n duet huis. Dit behels die volgende: 1 parkering onder afdak, asook parkering in oprit of op die gras Voorportaal en gang Ruim sitkamer Hoofslaapkamer met ingeboude kaste: Tweede slaapkamer sonder kaste, ongeveer ses meter vanaf hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer is ook geskik om as 'n eet-TV-studeer-spaarkamer te gebruik. Dit kan ook met 'n room divider in twee slaapkamers verdeel word Badkamer met bad, stort en wasbak Aparte toilet met wasbak Groot kombuis Sekuriteit: diefwering, buiteligte, sekuriteitsmaatskappy. Behalwe die huis, word die erf met twee bachelor woonstelle in die buitegebou gedeel. Graag iemand met christelike waardes daar heers tans 'n aangename atmosfeer op die erf en ons wil graag so behou. Water en ligte word gemeter. Verkieslik geen troeteldiere. Daar is 'n R600 afslag as die huurder die tuin versorg.
Property type
house
Rooms
2
Size
177 m²
Price
6,300 R
Rental period
Unlimited
Pretoria, South Africa
Loading map
Related listing in Pretoria