R7,900 / month
Notify me of similar homes
Be the first to contact landlords in Doornbult
316 - 588 m²
R5,530 - 10,270
Geniet rustige plotlewe in hierdie ruim en veilige 2-slaapkamer huis geleë in die gewilde Doornbult-omgewing. Die huis bied ’n groot kombuis met genoeg pakplek, asook ’n ruim sitkamer wat ideaal is vir gesinslewe en ontspanning. Daar is 2 slaapkamers en 1 netjiese badkamer. Buite spog die eiendom met ’n groot stoep met seile wat kan toemaak, ideaal vir kuier en beskerming teen wind en weer. Ekstra kenmerke sluit in: • Koopkrag (prepaid elektrisiteit) • Boorgatwater ingesluit • Afdak vir 2 voertuie • Dierevriendelik • Volledig omhein erf met skuifhek • Geleë in ’n baie veilige area • Ander huise op die plot word ook uitverhuur (gedeelde erf, maar steeds privaat) Hierdie eiendom is perfek vir iemand wat rustigheid, spasie en veiligheid soek, maar steeds naby Polokwane wil wees. Kontak my vandag om ’n besigtiging te reël!
Geniet rustige plotlewe in hierdie ruim en veilige 2-slaapkamer huis geleë in die gewilde Doornbult-omgewing. Die huis bied ’n groot kombuis met genoeg pakplek, asook ’n ruim sitkamer wat ideaal is vir gesinslewe en ontspanning. Daar is 2 slaapkamers en 1 netjiese badkamer. Buite spog die eiendom met ’n groot stoep met seile wat kan toemaak, ideaal vir kuier en beskerming teen wind en weer. Ekstra kenmerke sluit in: • Koopkrag (prepaid elektrisiteit) • Boorgatwater ingesluit • Afdak vir 2 voertuie • Dierevriendelik • Volledig omhein erf met skuifhek • Geleë in ’n baie veilige area • Ander huise op die plot word ook uitverhuur (gedeelde erf, maar steeds privaat) Hierdie eiendom is perfek vir iemand wat rustigheid, spasie en veiligheid soek, maar steeds naby Polokwane wil wees.
Kontak my vandag om ’n besigtiging te reël!
Property type
house
Size
452 m²
Price
R7,900
Rental period
Unlimited
Available from
01/02/2026
Price per m²
R17
Rooms
2
Bedrooms
Not specified
Bathrooms
Not specified
Year built
Not specified
Smoking allowed
Not specified
The listing is located at Doornbult Voerkraal, Polokwane Ward 36, Polokwane Local Municipality, Capricorn District Municipality, South Africa
Loading map
Related listing in Doornbult