Listed 3 days ago
R8,200 / month
Notify me of similar homes
Be the first to contact landlords in Doornbult
282 - 524 m²
R5,740 - 10,660
Hierdie netjiese en goed-versorgde huis is nou beskikbaar vir huur in die rustige area van Doornbult, ongeveer 12 km vanaf die dorp op die Soetdoringspad, met sowat 1.8 km grondpad. Die eiendom bied die volgende: • 3 Gerieflike slaapkamers • 1 Netjiese badkamer • 'n Praktiese kombuis • Ruim sitkamer vir gesinstyd • Dubbel motorafdak vir veilige parkering • Ekstra stoorruimte vir jou gerief • Prepaid elektrisiteit vir maklike koste-bestuur • Boorgatwater ingesluit, met watertenk en drukpomp vir konstante watertoevoer • Geleë op eie erf vir privaatheid en ruimte Ideaal vir 'n gesin of iemand wat van rustigheid hou, maar steeds naby die dorp wil bly. Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak vir besigtiging!
Hierdie netjiese en goed-versorgde huis is nou beskikbaar vir huur in die rustige area van Doornbult, ongeveer 12 km vanaf die dorp op die Soetdoringspad, met sowat 1.8 km grondpad. Die eiendom bied die volgende: • 3 Gerieflike slaapkamers • 1 Netjiese badkamer • 'n Praktiese kombuis • Ruim sitkamer vir gesinstyd • Dubbel motorafdak vir veilige parkering • Ekstra stoorruimte vir jou gerief • Prepaid elektrisiteit vir maklike koste-bestuur • Boorgatwater ingesluit, met watertenk en drukpomp vir konstante watertoevoer • Geleë op eie erf vir privaatheid en ruimte Ideaal vir 'n gesin of iemand wat van rustigheid hou, maar steeds naby die dorp wil bly.
Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak vir besigtiging!
Property type
house
Size
403 m²
Price
R8,200
Rental period
Unlimited
Available from
01/08/2026
Price per m²
R20
Rooms
3
Bedrooms
Not specified
Bathrooms
Not specified
Year built
Not specified
Smoking allowed
Not specified
The listing is located at Doornbult Voerkraal, Polokwane Ward 36, Polokwane, Capricorn District Municipality, South Africa
Loading map
Related listing in Doornbult